Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Net soos mensekinders, moet jong diere ook beskerm word. Maar wat noem ’n mens die “babadiere”? Hier is ’n paar terme van plaasdiere: Manlik Vroulik Kleintjie Geluid(e) bok ram ooi bokkie blêr eend mannetjie wyfie eendjie […]