plastiekeiland s.nw. plastiekafval wat in die see ophoop sodat dit die voorkoms van ’n drywende eiland aanneem, wat dikwels kilometers ver strek, onder meer in die Stille Oseaan-gebied. (BRON: PharosAanlyn/Woordeboek van Afrikaans Vandag)