Tag Archives: Poësie

Daniel Hugo tree op by Tuin van Digters 2018

Die woordmeester en digter Daniel Hugo is reeds nagenoeg 40 jaar deel van die Afrikaanse literêre wêreld. Sy stem het jare lank radioluisteraars bekoor, terwyl sy gedigte en vertalings van Nederlandse digkuns diep in die harte van liefhebbers van die Afrikaanse digkuns kom lê het. In sy Kraal Uitgewers-publikasie Vers & Kapittel wat in Mei […]

Vers & Kapittel prikkel ’n mens om die wonder van die digkuns te herontdek

Deur Karin Heydenrych Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur Daniel Hugo het vroeër vanjaar by Kraal Uitgewers verskyn. Dit is op 17 Mei 2018 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekend gestel. Die bundel bevat hoogtepunte uit die werk van Hugo as literêre kritikus.  Hugo, self ’n meester […]