Tag Archives: pretoria fm

Pretoria FM Boekefees: Want LEES is ’n FEES!

Pretorianers kan hul vere regskud, want hier kom ’n FEES! Die Pretoria FM Boekefees word vanaf 12 tot 14 September by Loftus Park gehou, so maak gereed vir ’n program propvol van die allerbeste, allerlekkerste wat Afrikaanse literatuur kan bied. Ondersteun gerus Kraal Uitgewers se skrywers by dié fees en maak seker dat jy nie […]

Pretoria FM Klankkoerant: Dr. Jackie Grobler gesels oor die EVO

Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 is die mees omvangryke bron oor dié oorlog en bevat nagenoeg 200 foto’s, kaarte en illustrasies. Ervaar die oorlog soos dit nog nooit vantevore opgeteken is nie – met gedetailleerde beskrywings (met inligting uit Boere- en Britse bronne) oor die aanloop tot die stryd; die beleëring van onder meer Potchefstroom, Pretoria en […]