Vul die ontbrekende woord in: Die wa deur die ____ trek. Daarin slaag om ’n moeilike taak te verrig of ’n probleem op te los. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Tag Archives: probleem
Die wa deur die drif trek/kry. Daarin slaag om ’n moeilike taak te verrig of ’n probleem op te los. (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)