Op 17 September 1819, vandag 201 jaar gelede, is M.W. (Marthinus Wessel) Pretorius, eerste president van die ZAR en seun van die Voortrekkerleier Andries Pretorius, in die Graaff-Reinet-distrik gebore. Hy het as jong man sy ouers op die trek na Natal vergesel en later ook na Transvaal getrek. As die eerste president van die ZAR […]
Tag Archives: protea boekhuisprys
Op 21 Maart 1881 begin amptelike vredesonderhandeling gedurende die Eerste Vryheidsoorlog aan die voet van Majuba by die huis van R.C. O’Neill. Vrede word enkele dae later, op 23 Maart, in dié huis onderteken. Daarvolgens het die Transvaal weer selfbestuur herwin en sou dit tot die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (in 1899) behou. In sy […]
Prof. Irma Eloff (voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns), dr. Jackie Grobler en prof. Fransjohan Pretorius by die bekroningsgeleentheid. Grobler se boek oor Eerste Vryheidsoorlog met gesogte prys bekroon Op 11 September 2019 is die Protea Boekhuisprys tydens die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se glansryke bekroningsplegtigheid aan dr. Jackie Grobler […]
“Boeke is soos brood en moet soos brood behandel word.” Dié woorde van die Afrikaanse akademikus en oudredakteur van die Tydskrif vir Letterkunde, Elize Botha, bevat ’n “broodnodige” waarheid. Ja, die mens kan sekerlik nie van brood alleen leef nie, maar dit is eenvoudig ’n basiese noodsaaklikheid! Kraal Uitgewers is 20 jaar gelede deur Paul […]
Die historikus dr. Jackie Grobler is die afgelope naweek aangewys as die ontvanger van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se Protea Boekhuisprys vir 2019 vir sy boek oor die Eerste Vryheidsoorlog, ’n publikasie deur Kraal Uitgewers. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 spruit uit Grobler se D-graadstudie oor dié oorlog en is aan die […]