Tag Archives: Protes

19 Mei 1849 – Anti-Bandietebeweging in die Kaapkolonie gestig

Op 19 Mei 1849 word die Anti-Bandietebeweging in die Kaapkolonie gestig. Dié beweging word as Suid-Afrika se eerste massaprotes bestempel. Nagenoeg 5 000 mense het op dié dag op die Parade in die Kaap bymekaargekom vir die stigting en ’n betoging teen ’n besluit om die Kaap as ’n strafkolonie te laat dien. Nadat duisende […]