Tag Archives: prys wenner

Historikus vereer met toptoekenning

Die historikus dr. Jackie Grobler is die afgelope naweek aangewys as die ontvanger van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se Protea Boekhuisprys vir 2019 vir sy boek oor die Eerste Vryheidsoorlog, ’n publikasie deur Kraal Uitgewers. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 spruit uit Grobler se D-graadstudie oor dié oorlog en is aan die […]