Twee van Suid-Afrika se mees vername historici, proff. André Wessels en Andries Raath, sal eerskomende Saterdag 23 Junie by die bekendstelling van Kraal Uitgewers se nuwe boek oor die Anglo-Boereoorlog in Bloemfontein optree. Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 is die nuutste boek deur die historikus Pieter de Jager en is die laaste boek […]
Tag Archives: Raath
Herbeleef die oorlog daar waar dit die felste geveg is – in die Wes-Transvaal! Jy en ’n metgesel word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. Dit is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se gewilde Die erwe van ons vaad’re-reeks. ’n Historiese herdenkingsperderit wat van Bloemfontein […]
deur Ilze Nieuwoudt Sowat ’n dag nadat oorlog op 11 Oktober 1899 tussen die twee Boererepublieke (die ZAR en die Oranje-Vrystaat) en die magtige Brittanje verklaar is, klap die eerste skote van ’n stryd wat uiteindelik meer as drie jaar sou neem om sy bittere einde te bereik. Teen omstreeks kwart voor elf die aand […]
deur Ilze Nieuwoudt Wes-Transvalers was (en is waarskynlik steeds) bekend vir hulle hardkoppigheid en gehardheid. Dit is juis hierdie eienskap wat burgers van dié area tydens die Anglo-Boereoorlog hulle uitsonderlike uithouvermoë gegee het. In ’n nuwe boek wat binnekort by Kraal Uitgewers verskyn, kom die omvangryke krygsgeskiedenis van dié oorlog in die westelike streek van […]