Deur Ilze Nieuwoudt Die 140ste herdenking van die Slag van Majuba, wat op 27 Februarie 1881 tydens die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind het, word binnekort gevier. Dié oorlog was die grootste konflik tussen Boer en Brit vóór die Anglo-Boereoorlog wat in 1899 uitgebreek het. Hoewel laasgenoemde oorlog baie meer omvangryk was, het die Eerste Vryheidsoorlog ’n […]