Tag Archives: Rayton

12 Junie 1900 – Slag van Donkerhoek (dag 2)

Op 12 Junie 1900, vandag 120 jaar gelede, vind die tweede dag van die Slag van Donkerhoek tydens die Anglo-Boereoorlog plaas. Dié veldslag het op die rante en heuwels oos en noord-oos van Pretoria gewoed – in die omgewing van Kameelfontein in die noordooste en Donkerhoek en Kleinfontein in die ooste. Andries Breytenbach se nuwe […]