Tag Archives: Rebellie

Erwe van ons vaad’re-reeks: Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie!

Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899‑1902 is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se gewilde Die erwe van ons Vaad’re-reeks. Is daar dalk titels in dié reeks wat jy voorheen misgeloop het of nog bloot kortkom? Dan is dit nou die kans om jou stel van hierdie waardevolle geskiedenisreeks aan te vul. […]

Ontdek die rebel in jou

Die 1914-rebellie het broer teen broer en pa teen seun te staan gebring. Dit het families uitmekaar geskeur. Helde (soos Jopie Fourie) is dood en ander (soos Christiaan de Wet) is opgesluit. Ken jý die volle verhaal? Die Rebellie van 1914 het gespruit uit die besluit van die Unieregering om Suid-Afrika aktief aan die kant […]