kultuurdier s.nw. Iemand wat hou van kulturele aktiwiteite; iemand wat kultuur skep/onderhou/beoefen. (Bron: Woordeboek van Eietydse Afrikaans/PharosAanlyn)
Tag Archives: regeringsvorm
demokrasie 1 Regeringsvorm deur verteenwoordigers deur die hele bevolking gekies, gekenmerk deur vryheid van spraak, van die individu, van die reg, van die pers ens.; volksregering. 2 Staat met so ’n regeringsvorm. (Oorsprong: Grieks demos volk + kratos krag) (Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)