Tag Archives: rekenaarwetenskap

Woord van die week – 5 Oktober 2020: Virtueel

virtueel b.nw. Wat ‘n voorstelling van die werklikheid betref. (rekenaarwetenskap) Wat betref of verband hou met ‘n werklikheidsillusie wat met beeld en klank deur spesiale ware geskep is vir ‘n rekenaargebruiker. In betekenis 1 uit Nederlands virtueel (1886). In betekenis 2 uit Engels virtual (1959). Nederlands virtueel via Frans virtuel en Middeleeuse Latyn virtualis “feitlik, […]