Tag Archives: Ria Claassen

Die appelboom, die wilgerboom en die kremetartboom . . .

Wat gebeur wanneer ’n eiewys wilgerboom, ’n saggeaarde appelboom, ’n liggeraakte doringboom en ’n liefdevolle kremetart as’t ware in dieselfde tuin beland? In die pragtig geïllustreerde en eg Suid-Afrikaanse kinderverhaal Waar bome groei deur Ria Claassen (illustrasies deur Alzette Prins) kry hierdie bome lewe. Hulle lewens is egter nie sonder uitdagings nie, want terwyl die […]