Tag Archives: Rivierplaas

5 Oktober 2010 – Alba Bouwer sterf

Alba Bouwer was ’n Afrikaanse kinderboekskrywer, joernalis en maatskaplike werker. Sy was veral bekend vir haar stories van Rivierplaas en Bergplaas.   “Ek sê altyd hoe ouer ’n mens word, hoe ’n groter werklikheid word genade vir jou. Daar is geen definisie van genade nie, maar vir my is genade die wieletjies wat jy kry […]