Tag Archives: Roger Smith

17 November 1998 – Paleontoloë ontdek gorgonops skelet

Op 17 November 1998 ontdek ’n span paleontoloë van die Suid-Afrikaanse Museum en die Universiteit van Washington (UW) die volledige skelet van ’n gorgonops, ’n wrede roofdier met eienskappe van ’n reptiel en soogdier wat nagenoeg 250 miljoen jaar gelede reeds uitgesterf het. Dié ontdekking is buite die Vrystaatse dorpie Bethulie gemaak. In ’n artikel […]