Selfs te midde van ’n woeste oorlog is daar tyd vir … rugby! (Wel, amper.) Op 29 April 1902 is ’n skietstaking afgekondig wat sou geld vanaf die middaguur tot sononder vir ’n rugbywedstryd tussen die Britte en die Boere op Okiep. Boeremagte onder leiding van genl. Manie Maritz het in daardie stadium van die […]