’n Voorliefde vir Afrikanergeskiedenis gemeng met ’n sterk dosis passie vir hul getroue perde – dit som min of meer die ruiters van Herdenkingsritte en die rede vir die aanpak van nog ’n uitmergelende rit in die middel van die Vrystaatse winter op. Herdenkingsritte is ’n inisiatief wat in 2012 deur sameroeper en ruiter Theunis […]