Tag Archives: salig

Spreekwoord van die week – 17 Augustus 2020

Dis saliger om te gee as om te ontvang. Dit gee meer bevrediging om ander te help as om self gehelp te word. (Ontleen aan die Bybel; ’n aanhaling uit Handelinge 20:35.) (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)