samesweringsteorie s.nw. Idee dat ’n slegte situasie, of iets slegs wat gebeur, die gevolg is van ’n geheime plan wat deur ’n magtige persoon of groep uitgevoer word. (BRON: PharosAanlyn/Woordeboek van Afrikaans Vandag)