Tag Archives: Sannapos

31 Maart 1900 – Slag van Sannaspos

Vandag 120 jaar gelede, op 31 Maart 1900, vind die Slag van Sannaspos gedurende die Anglo-Boereoorlog plaas. In hierdie veldslag, wat sowat 30 km oos van Bloemfontein plaasgevind het, het generaal Christiaan de Wet (sien skets) en sy Boerekrygers te staan gekom teen nagenoeg 1 700 Britte onder brigadier-generaal R.G. Broadwood. Dié slag word as […]