Tag Archives: Sekwati

29 Julie 1845 – Voortrekkerdorp Andries Ohrigstad word in die Oos-Transvaal aangelê

Op 29 Julie 1845 word die Voortrekkerdorp Andries Ohrigstad in die Oos-Transvaal (teenswoordige Mpumalanga) aangelê. Nadat Natal in 1843 deur die Britte geannekseer is, het Andries Hendrik Potgieter besluit om na die Oos-Transvaal te trek om buite die Britse gebied heenkome te vind. In Junie 1845 verlaat tientalle Trekkers Potchefstroom en volg Potgieter na die […]