Tag Archives: Selfbestuur

[1] Inleiding – Die enigste oplossing vir die Afrikaner se voortbestaan is selfbestuur

Die bestaansangs van ’n klein volk, soos die Afrikaner, is in 1946 deur die denker en digter N.P. van Wyk Louw in die idioom van daardie tyd en in apokaliptiese terme verwoord. Luister hieronder na die inleiding tot die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.   Bestel nou […]

KYK: Vyf onderhoude met Flip Buys oor toekomsplanne vir die Afrikaner

Die Afrikaner staar ’n bestaanskrisis in die gesig, maar volgens Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, is daar ’n beskikbare én werkbare oplossing hiervoor beskikbaar. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, het in vyf kort onderhoude met Buys gesels oor enkele brandpunte wat die toekoms van die Afrikaner raak. Dié […]

Wat kom ná die mislukkings van die staat?

Bedrog, korrupsie, misdaad … Suid-Afrika se oorvloedige probleme klink soos iets uit  vergesogte misdaadfiksie. Intussen staan die Afrikaner midde-in dié storm en is uiteraard nie onaangeraak deur die uitdagings van die dag nie; inteendeel, die Afrikaner staan voor ’n ernstige bestaanskrisis. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, se nuwe boek, Die pad na selfbestuur: […]