Tag Archives: Sias Reyneke

8 Oktober 1982 – Sias Reynecke sterf

Sias Reinecke was ’n legendariese Afrikaanse sanger wat ook deel van die sanggroep Groep Twee was. Hy is bekend vir treffers soos “Sproeitjies”, “Die Seewind Bring Heimwee”, “Klein Karoo”, “Dink Jy Darem Nog aan My” en “Wie Sal Kom Nagsê”.   Sias se liedjie Sproetjies was in 1981 die Afrikaanse treffer van die jaar.   […]