“Die wintersonstilstand in die suidelike halfrond kom voor wanneer die aarde se rotasie-as só georiënteer is dat die Suidpool die verste van die son af is […] Die wintersonstilstand verteenwoordig ook die draaipunt tussen die winter- en somerseisoen, en dit is daarom dat die gebeurtenis histories in baie kulture met groot feesvierings gepaardgegaan het, natuurlik […]