Tag Archives: Skoon hande

Die Taaltrommel 29 Maart 2021: Kinderrympies

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Geniet twee kinderrympies ter viering van Internasionale Kinderboekdag op 2 April, wat die verjaarsdag van Hans Christian Andersen (1805-1875) is. Andersen se geliefde sprokies vir kinders is van die mees vertaalde werke. Skoon hande Hier is nou iets wat ek […]