Tag Archives: Skottel en spens

Moedertaal en melktert

deur Ilze Nieuwoudt Min dinge sê “lekkerrrr” soos Afrikaans en melktert! Daarom kan Kraal Uitgewers-ondersteuners hulle regmaak vir dubbeldoorvieringe gedurende Februarie. Vanaf 21 Februarie skop die partytjie af met die viering van Internasionale Moedertaaldag en eindig op 27 Februarie wanneer die wonder van die allerlekkerste lekkerny op Nasionale Melktertdag gevier word. Gedurende dié week (21 […]

Lip- én watertandlekkerte oor die soet, die suur en die gebraai in ons kookkuns

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 2 : 16 SEPTEMBER Lip- én watertandlekkerte oor die soet, die suur en die gebraai in ons kookkuns. Drie feestelike feite oor… Ons koserfenis Koeksisters: Die oorsprong van die koeksister soos ons dit vandag ken, is ’n storie wat vleg tussen wonder en weet. Volgens navorsing wat deur H.W. Claassens […]