Tag Archives: Slag van Donkerhoek

14 Januarie 1917 – Genl. Ben Viljoen sterf

Op 14 Januarie 1917 sterf genl. Ben Viljoen in die ouderdom van 48 jaar in La Mesa, New Mexico. Viljoen is in 1868 in die Oos-Kaap gebore en verhuis in 1889 as jonggetroude na Krugersdorp waar hy na vore tree as joernalis, politikus en veldkornet. In 1899 word hy as lid tot die Tweede Volksraad […]