Slim vang sy baas As jy te slim probeer wees, kan jou eie slimmigheid jou dalk laat struikel. (BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)