Tag Archives: softdrink

1 Julie 1916 – Coca-Cola stel kenmerkende bottel vry

Op 1 Julie 1916 het die koeldrankvervaardiger Coca-Cola sy kenmerkende bottel vrygestel. Dit sou egter nog jare wees voordat hierdie drankie in Suid-Afrika beskikbaar sou wees. Die eerste Coca-Cola-koeldranke is eers in 1929 in Kaapstad verkoop. Dit volg sowat 42 jaar nadat die eerste bottel van dié drankie op 8 Mei 1886 in Atlanta, Georgia, […]