Tag Archives: Solidariteit

[Ep.6] HOOFSTUK 7 – 1994 is verby

Daar is twee verhale wat oor Suid-Afrika en die Afrikaner vertel kan word: die een is goed  bekend en het ’n gelukkige einde; die ander is  nog onbekend en nie klaar geskryf nie. Wat lê vir die Afrikaner voor? Kom luister na Flip Buys Luister hieronder na Hoofstuk 7 van die boek, Die pad na […]

[Ep.5] HOOFSTUK 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners

Afrikaners se geskiedenis word reeds die afgelope nagenoeg 300 jaar gekenmerk deur ’n buitengewone verskynsel, naamlik die ontwikkeling van ’n bestaanskrisis tydens eeuwendings. Tog is die krisisse telkens in die eerste dekades van die volgende eeu opgelos. Kom luister na Flip Buys wat kortliks verduidelik hoe Afrikaners altyd krisisse te bowe gekom het. Luister hieronder […]

[Ep.4] HOOFSTUK 3 – Die rivier waarin die geskiedenis vloei

In die praktyk ondervind Suid-Afrika net soveel ’n botsing van kulture as ’n mededinging tussen ideologieë. Die uitdaging is dat linkses en liberales kultuur as ’n bedreiging vir nasionale eenheid sien, eerder as boublokke daarvan, argumenteer Flip Buys wanneer hy in hierdie hoofstuk kyk na die vloeiende geskiedenis van Suid-Afrika. Luister hieronder na Hoofstuk 3 […]

[Ep.3] HOOFSTUK 2 – Die verlede leer ons daar is altyd ’n toekoms

Suid-Afrika is tans nie op ’n goeie plek nie: Die politiek is deurmekaar, die ekonomie is pap, misdaad vier hoogty, protesoptogte ontwrig die land, en die staat verval stuk-stuk. Daarby wys die gereelde rassestorms op sosiale media hoe broos die samelewing op sekere plekke is. Die prentjie lyk vir baie mense donker, en talle wonder […]

Die Christen en sy werk

“Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God; dan mag jy géén werk doen nie.” Hierdie woorde uit Eksodus 20 is aan baie Christene bekend, juis omdat dit so gereeld voorgehou word as deel van die Wet van die Here. Wanneer […]