Moenie met vuur speel nie. Moenie roekeloos raak en gevaarlike dinge aanpak nie. (Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)
Tag Archives: speel
Hou vas, want dit is tyd vir die lekkerste, lafste en luidrugtigste vakansie nóg. Staan opsy Desembers, want met Maart-malligheid en verspotte pryse op die allerlekkerste bordspeletjies by Kraal Uitgewers gaan hierdie vakansie propvol pret wees. Drie bordspeletjies – Die volgende stop, Die Groot Trek en Voetspore van Israel – is hierdie Maart beskikbaar teen […]