Tag Archives: speletjie

Prettige woordbordspel vir die hele gesin

As trane-loop-lag, gesinstyd én ’n kosbare wegbreek van selfoon- en televisieskerms dit is waarna jy smag, is BogWoordKies nét die regte medisyne. Dié prettige woordbordspel kan volgens die skeppers daarvan beskou word as ’n kombinasie van die bekende bordspeletjies Balderdash, Trivial Pursuit en Pictionary, maar met ’n oorsprong wat uit die 17de eeu strek. In […]