Op 23 Junie 1939 sterf ds. Louis Ernst Brandt op 65-jarige ouderdom in Johannesburg. Brandt, ’n gebore Nederlander, het gedurende die Anglo-Boereoorlog, terwyl hy nog in Nederland gewoon het, geheime korrespondensie van Johanna van Warmelo ontvang en aan die verbanne president van die ZAR, Paul Kruger, en sy sekretaris, dr. W.J. Leyds, besorg. Brandt en […]
Tag Archives: Spinskool
Die Anglo-Boereoorlog het ernstige verarming onder Afrikaners tot gevolg gehad. Verskeie pogings is aangewend om hierdie armoede te verlig. Die bekendste hiervan is waarskynlik Emily Hobhouse se weefskole – waarvan die eerste op Philippolis op die been gebring is. Johanna Brandt (veral bekend vir haar werk as vroulike spioen vir die sogenaamde Kappiekommando gedurende die […]