Spioenmeesters: Vriende, vyande en verraaiers van die 20ste eeu deur Henning van Aswegen (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2021) “Die spioenasiebedrywighede van Suid-Afrika se intelligensiedienste het reeds in 1894 begin en is ’n weerspieëling van ons land se onstuimige en kontroversiële geskiedenis. Reeds vanaf pres. Paul Kruger se Geheimediens het Suid-Afrika min of meer altyd ’n […]
Tag Archives: Spioenmeesters
Henning van Aswegen gesels oor sy nuutste boek Spioenmeesters op HelderbergFM. Spioenmeesters is hier beskikbaar by Kraal Uitgewers. Kraal Uitgewers · Spioenmeesters – Henning Van Aswegen op HelderbergFM
“Die [Omikron]-variant het ons verras. Dit verteenwoordig ’n groot sprong in die evolusie (van die virus). Dit versprei geweldig vinnig en ons verwag om binnekort druk op die gesondheidstelsels te sien.” Prof. Tulio de Oliveira (in “Ons weet nie hoe dodelik mutasie is”, Rapport, 28 November 2021)
variant s.nw. Organisme wat deur verskil in eienskappe sterk afwyk van die gemiddelde tipe. variantland s.nw. Land waarin ’n gevaarlike variant van ’n virus in omloop is. Oorsprong: Latyn variare verander (BRONNE: PharosAanlyn: Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe en Woordeboek van Afrikaans Vandag)
“Die agente word intensief opgelei in klandestiene kommunikasiemetodiek (kanale) en maniere om kontak te maak, sonder dat die teenspioenasiediens van die gasheerland agterkom waarmee hulle besig is. Spioenasie is in baie lande met die dood strafbaar; daarom is spioene en hul hanteerders uiters versigtig hoe hulle te werk gaan.” – Henning van Aswegen (Spioenmeesters: Vriende, […]
- 1
- 2