Vul die ontbrekende woord in: Die wa deur die ____ trek. Daarin slaag om ’n moeilike taak te verrig of ’n probleem op te los. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Tag Archives: spreekwoord van die week
Die daglig sien Gebore word (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Iemand se hart trek met ’n punt na iets/iemand. Iemand verlang baie. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Op vaste grond staan. Seker wees van jou saak. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Vandag is nie gister nie. Omstandighede het verander. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)