Tag Archives: spreekwoorde

Kom praat jou praat, maar moenie dat jou woorde opraak nie!

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 5 : 19 SEPTEMBER Kom praat jou praat, maar moenie dat jou woorde opraak nie! Vandag vier ons Afrikaans en haar kleurvolle spreekwoorde. Drie feestelike spreekwoorde • Om iemand aapstert te gee beteken om iemand ’n pak slae te gee. • Om onder die besemstok te staan beteken om deur […]