Tag Archives: St. George

12 Augustus 1819 – Grahamstad word gestig

Die dorp is deur kolonel John Graham gestig as ‘n grenspos naby die Xhosa -gebied toe Britse setlaars arriveer in 1820.   Grahamstad is bekend vir sy godsdienstige argitektuur, veral die Anglikaanse katedraal van St. Michael en St. George, wat ‘n spits van 150 voet (46 meter) het en ‘n deel van die oorspronklike kerk […]