Tag Archives: Steier

Woord van die week – 1 November 2021: Steier

steier ww. 1 Op die agterpote orent staan, bv. van perde gesê. 2 Waggelend op die voete bly; agteruit waggel, beur. 3 (figuurlik) Swaar kry onder die druk van omstandighede, bv. die ekonomie, die droogte. steier s.nw. 1 Tydelike konstruksie (gewoonlik van pale en planke, soms ysterpype) teen huise wat gebou of herstel word, waarop […]