Tag Archives: Stem

Ons (steeds) vir jou, Suid-Afrika!

Deur Ilze Nieuwoudt  Die woorde “Ons vir jou, Suid-Afrika” het ’n tuiste in die harte van derduisende Suid-Afrikaners. Nie net is dit die woorde wat jaarliks op 16 Desember in die Voortrekkermonument in Pretoria verlig word nie, maar dit is ook die kernboodskap van ’n lied wat vandag nog met net soveel ywer en liefde […]