Tag Archives: studiedag

ABO-studiedag: Alles oor die Long Tom-kanonne

deur Ilze Nieuwoudt  Op 8 Junie vanjaar bied die ABO-studiegroep van Pretoria ’n indrukwekkende program aan – ideaal vir elke Anglo-Boereoorlogentoesias. Verskeie lesings oor onder meer die geskiedenis van Pretoria se forte; die organisasie van die ZAR se Staatsartillerie; en die geskiedenis van die bekende Long Tom-kanonne sal tydens die geleentheid deur vooraanstaande historici aangebied […]