Tag Archives: Suid-Afrikaanse Polisiediens

1 April 1913 – SAP kom tot stand

Op 1 April 1913 kom die Suid-Afrikaanse Polisie (SAP) tot stand. Kolonel T.G. Truter is as die eerste kommissaris aangestel – ’n pos wat hy 18 jaar lank beklee het. Die vestiging van die SAP het effektiewelik die polisie-eenhede van die vorige kolonies saamgevoeg en eenhede soos die Cape Mounted Riflemen, Cape Mounted Police sowel […]