Die legendariese storieverteller en skrywer Jan Spies is vandag 82 jaar gelede, op 30 Junie 1938, op Sekretarispan in die destydse Suidwes-Afrika gebore. Hy het sy skoolloopbaan in Suidwes voltooi, waarna hy sy studies by die Universiteit van Pretoria aangepak het. In 1974 behaal hy sy doktorsgraad in Afrikaans en ’n jaar later verskyn sy […]
Tag Archives: Suidwes
Op 20 April 1968, vandag 52 jaar gelede, het vlug SA228 van die Suid-Afrikaanse Lugdiens neergestort, kort nadat dit by die Windhoek-Strijdom-lughawe in die destydse Suidwes-Afrika opgestyg het. ’n Totaal van 111 uit die 116 passasiers het gesterf, terwyl al 12 bemanningslede omgekom het. Die vlug, wat kort voor 21:00 opgestyg het, was onderweg na […]