Ter viering van Afrikaanse Taaldag sal die bekroonde Bloemfonteinse skrywer J.C. Steyn se nuutste boek Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans op 14 Augustus vanjaar by NALN bekendgestel word. Afrikaanse Taaldag word jaarliks gevier om die stigting te herdenk van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 – […]
Tag Archives: Taal
deur Ilze Nieuwoudt “Al wat myne is / is my sinne; / in sinne is alle woorde / mýne / waar ek my in kan verdiep / verborge gange oopgrawe”* Die gevierde skrywer, digter en taalwetenskaplike Jacob Cornelius Steyn – beter bekend as Jaap, of J.C. Steyn – se woorde uit die gedig “Woord en […]
TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 1 : 15 SEPTEMBER Praat, kekkel, droom én gesels dat die spoeg spat in dié taal, jou taal – Afrikaans! Drie feestelike feite oor… Afrikaans Die eerste Afrikaanse klankrolprent, Moedertjie, en het in 1931 die lig gesien. Dit was ’n 32 minuut lange verwerking van J.F.W. Grosskopf se eenbedryf […]
Foto: Jaap Steyn, mede-ontvanger van die Jan H. Marais-prys vir 2017, saam met die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Dioné Prinsloo. Die taalhistorikus prof. Jaap Steyn het die afgelope week tydens ’n amptelike Akademie-toekenningsgeleentheid in Stellenbosch die Jan H. Marais-prys ontvang. Die prys is vanjaar aan Steyn en die […]