Tag Archives: Tarryn Lamb

Woord van die week – 1 Maart 2021: Mengels

Mengels s.nw. [geen meervoud](informeel, skertsend) Vermenging van twee of meer tale, veral met Engels daarby. “My pa is Afrikaans en my ma Engels, so ek praat Mengels.” (Tarryn Lamb, Kuier, 5 Augustus 2019) (BRONNE: Woordeboek van Afrikaans Vandag; PharosAanlyn)