Tag Archives: Tesourus van Afrikaans

Die Taaltrommel 25 Januarie 2021: Tesourus

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is ’n tesourus? Ja, dit klink amper soos “dinosourus”, maar dit sal nie sommer uitsterf nie! tesourus (mv.: tesourusse) Woordeboek waarin woorde sistematies volgens begrippe of konsepte gegroepeer is, wat die gebruiker help met woordkeuses en alternatiewe segswyses. ’n […]