Dr. Marthinus Smuts (Tinie) Louw, Suid-Afrikaanse sakeleier, is te Ladysmith, Oos-Kaap gebore. Sy naam is onafskeidelik verbonde aan instellings soos Sanlam, Saambou, Bonuskor, Die Reddingsdaadbond, Die Afrikaanse Handelsinstituut en die Afrikaanse ekonomie in die algemeen.