Tag Archives: toonset

Meesterstukke van geliefde digter getoonset

Dertien uitsonderlike toonsettings van die meesterdigter N.P. van Wyk Louw is nou beskikbaar op die talentvolle sanger en liedjieskrywer Leon Gropp se nuutste album, Rooidag. Gropp het bekendheid verwerf as lid van die kitaarduo CH2. Sy fluweelstem, fyn aanvoeling vir die poësie en musikale talent wat tussen elke noot van sy sielvolle kitaarspel vloei verseker […]