Tag Archives: Transvaalse Burgermagkommandante

Rebellie van 1914 – Dagboek: 14 Augustus 1914

Op 14 Augustus 1914 hou Louis Botha en Jan Smuts ’n vergadering met die stafoffisiere van die Unie se staande mag en die Transvaalse Burgermagkommandante. Smuts lig die offisiere in dat ’n mag vir die verdediging van Suid-Afrika op die been gebring moet word en dat ’n reeks oefenkampe gehou sal word – waarvan die […]